- Sports

EVERGALA 2020

Op Woensdag 29 Januarie 2020 het die jaarlikse Evergala plaasgevind. Die graad 1`s was veral opgewonde vir hulle heel eerste gala.

Swemmers wat aan die gala deelgeneem het, is gekies op grond van hul tye tydens die proewe. Die vinnigste 6 swemmers per ouderdom per slag het dus deelgeneem. Die Junior A en Senior A Span sal binnekort bekend gemaak word.

Die volgende swemmers het trofees verower:

Junior Victrix Ludorum:  Ané Fourie
Junior Victor Ludorum:  Daniël v Zyl
Senior Victrix Ludorum:  Emma de Wet
Senior Victor Ludorum: Joshua Esterhuizen

We thank the parents for their support and enthusiasm. The swimmers and coaches are looking forward to the rest of the season!