- Sports

GRONDSLAGFASE INTERHUIS ATLETIEK

Die Grondslagfase Interhuis Atletiek bly ‘n gewilde item op die kalender en 2020 was geen uitsondering nie.

For our grade 1 learners this was their first official sport event at Eversdal Primary School.

Die atlete se entoesiasme en opgewondenheid was aansteeklik. Baie geluk aan die leerders wat ‘n geleentheid gehad het om te pronk op die podium.

Our learners made us proud by participating at our annual athletics meeting.

Ons sien uit na die opkomende atletiekbyeenkomste met die talent wat ons gisteraand op die baan gesien het.

We would like to thank our parents for their support at this event.