Op Vrydag, 25 Oktober 2019 het ons o/13D krieketseuns vertrek na Langebaan. Met hulle aankoms was die seuns dadelik in die krieketnette en om op te warm vir die wedstryd teen Curro Langebaan. Gelukkig het dit nie dadelik gereën nie en hulle kon die wedstryd, so te sê, klaar speel.
They went for dinner at the March Beach Restaurant. The food was excellent as well as the view of the ocean. After dinner they played on the beach for a while.
On Saturday morning they departed from Juffroushoogte Guest Farm and had breakfast at the Wimpy. Some of the boys even had a milkshake for breakfast. Die seuns het die toer baie geniet en dit was definitief ‘n spesiale onderving vir hulle gewees.