Ons swemmers het op Donderdag 24 Oktober 2019 aan `n B-liga gala by Somerset-Wes Primêre skool deelgeneem. Ons skool huisves hierdie gala elke tweede jaar en dit het `n instelling en tradisie tussen die twee skole geword.
Ondanks die koue water, het die swemmers die middag baie geniet. Our swimmers swam beautifully and we are proud of how far they have come. Their diving skills, swimming techniques and fitness were very impressive.
Keep up the good work, swimmers!