‘n Uitstappie bly een van die jaar se hoogtepunte! Die graad 2’s se besoek aan “The Animal Sanctuary” oftewel Butterfly World was vir klein en groot ‘n welkome bederf na elke dag se lees en somme. The outing was spread over 3 days as we were too many learners and could not be accommodated in one session.
The Evers behaved as true tourists on the bus and the morning traffic was negotiated each morning at 8:00.
Ons is hartlik verwelkom en die lug het gebruis van afwagting en entoesiasme. Die “juffrou” wat ons meer van die diere en hul reddingspogings vertel het, het duidelik ‘n passie vir haar werk! Die kinders het aan haar lippe gehang en interessante feite aangehoor oor slange, akkedisse, drakies en nog vele meer. The EVERS interacted spontaneously throughout the presentation. Een maat was ‘n skoenlapper wat met vlerke aan, ‘n strooitjie en blikkie koeldrank gedemonstreer het hoe voëltjies nektar uit blomme opslurp.
One of the many highlights was being able to touch a Bearded Dragon, hedgehog, snake and a Blue Tongue lizard. We were also taught that a wild animal is always cute when small but should NEVER be considered as pets.
Ons het heerlik tussen die skoenlappers en eksotiese, kleurvolle voëls gewandel en die besoek met ‘n piekniek onder die bome afgesluit.
Just after 12:00 we were back on the Ever Farm with well-gained knowledge. The visit would be long remembered but East West Home is Best!