- Sports

PANORAMA JUNIOR ATHLETICS

Ons junior atlete het Dinsdag vir die eerste keer aan die Panorama Junior Atletiekbyeenkoms deelgeneem en gekompeteer teen 20 ander skole. Die Evers het uitstekend gevaar met 12 uit die 22 atlete wat die finaal gehaal het. These 12 athletes managed to win 1 gold medal, 2 silver medals, and 1 bronze medal. Thank you to all the parents for your support and commitment, we really appreciate it.