- Sports

LOCHNERHOF TOP 12 ATLETIEKBYEENKOMS

Laerskool Eversdal het Saterdag 12 Oktober weer aan die jaarlikse Lochnerhof Top 12 Atletiekbyeenkoms deelgeneem in die Paarl. Although the competition was tough, some of our athletes did extremely well. We managed to secure two 2nd places and four 3rd places on the day. Baie geluk aan Miné Smith wat aangewys is as een van die Top 12 atlete op die dag vir Gewigstoot, dogters o/11. Thank you to all the parents for your support and helping to provide  opportunities for our athletes.