- General News

ROEITOER 2019

Tydens die skoolvakansie het 41 van ons Evers die Oranjerivier aangepak. Die groot afwagting na die vertrekdag het sedert Maart reeds begin opbou en ons leerders het uiteindelik op die bus geklim, opgewonde vir die tog na Namibië.

Upon arrival we set up camp and slept under the stars. Our rowers were excited for what was to come, some a bit nervous of capsizing and others concerned about not having any bathroom facilities. Being taken out of your comfort zone and the challenge of rowing is a fantastic method of building character.

Die volgende vier dae was gevul met soveel pret. Ons het geroei, geswem, van klippe af gespring, berg geklim en almal het saam die stroomversnellings aangepak. Die aande het ons langs die oewer geslaap en kon deel in die dag se pret.

Our Evers completed the 64 km trip with great spirit and we are so proud of the comradery between our learners. We look forward to the 2020 tour.