- General News

DAMUS

So het 2019 se Damusaand gekom en gegaan… beslis ‘n Damusaand met ‘n kinkel vanweë die bouprojek. Nuwe planne moes gemaak word om te verseker dat daar steeds genoegsame speletjies en kos beskikbaar was vir oud en jonk!

The building contractors came to the party and managed to open up the Ever Food Lane to make access to the Skuur easier. Our parents could enjoy the Oink, Rheeder and Skuur to relax while their children dashed from one activity to the other. A few new, indoor games were set up inside the Foundation Phase classes. And do not forget the Tombola …

Alhoewel dit ‘n koue aand was, het oud en jonk hulself geniet. Die “bubble soccer” was weer eens ‘n groot trekpleister en hoe vinniger daar gerol kon word, hoe meer pret was dit!

Thank you to all our Ever parents, Grannies and Grandpas, our Evers, Staff and Support Staff who all contributed to ensure a wonderful evening of fun and laughter. We salute you for all the contributions, your time and effort!

Ons is bevoorreg om ons skool se leuse te kan uitleef – Damus – Ons Gee!