On Thursday 1 August 2019 our Grade 3 parents were invited to step into our new Grade 4 classrooms. Our parents were exposed to OneNote in a class environment. We started 2019 with a compulsory one-on-one tablet integration in grade 4.
Hierdie platform is die basis van waar alle onderrig in die klas in graad 4 – 7 plaasvind. Die voordeel hiervan is dat al die media (teks, klank, prente, video’s, ens.) binne die inhoud “lewendig” is en op so ‘n wyse word daar meer voorsiening gemaak vir die verskillende leerstyle in die klaskamer. Die feit dat al die relevante inhoud binne een platform beskikbaar is, maak dit vir ons leerders moontlik om gemaklik binne een struktuur te funksioneer.
The tablet is not the focus, only the tool that will enable us to deliver curriculum in a media-rich format. This approach also requires adjustments from our staff, learners and parents.
Dankie aan elke ouer wat die aand saam kom leer het. Ons is opgewonde om Graad 4 2020 te verwelkom en saam te bou!