- Curriculum

WORLD BOOK DAY

So much excitement, planning and inventing for a very special day.

World Book Day April 2019!

The theme for 2019 was “Share a Story” and by dressing up as fairies, transformers, robots, sport stars, dwarfs, etc. we all told and shared a story! Everybody played along, even our staff.

Op 26 April het ons almal in die saal bymekaargekom waar ons na ‘n kort vertoning deur die biblioteekmonitors gekyk het. Juf. Maryna het ons daarna kortliks vertel waaroor WêreldBoek- en Kopieregdag gaan.

Michelle Sciacca, a local author, visited us and told us more about the importance and joy of reading and books and also talked about her interesting books, the Skydalon Series.

Tannie Melenie van Zyl het die looitjies kom trek vir die Delft-Leesprojek. Stiaan de Bruin het die meeste boeke vir dié projek gebring en ‘n stel boeke, geskenk deur Michelle, ontvang! Marelize Koekemoer, Wian van Deventer, Juan van Deventer, Leah-Louise vd Berg en Ané Bowman het almal pryse en sertifikate ontvang omdat hulle so baie boeke geskenk het!

We thoroughly enjoyed being transformed into someone or something else and you could feel the magical powers of fantasy and imagination!

See you all next year!