- Sports

Knysna Netball Tour

Op Donderdagoggend, 25 April 2019 het ons o/13 A, B en o/12 A netbaldogters vertrek na Knysna.  Die pad was lank en daar was geen einde aan die gesels, lag en musiek nie.

On Friday we had to play without 3 of our players.  They had to stay behind for the WP trials.  Ons spelers het baie goed gevaar, al moes sommige van hulle op ‘n ander posisie, of by ‘n ander span uithelp.

Vroeg Saterdagoggend het Lisa, Anja en Minieke by ons aangesluit.  The girls were fired up and ready for the second day.  Na afloop van Saterdag se wedstryde het ons die Olifantpark gaan besoek.  We had the opportunity to feed the elephants and touch them.

The girls used each opportunity to play the best netball they could play. In total our girls played 36 matches and did extremely well.

This would not have been possible without the support of the parents, the perfect weather and our dedicated coaches.  Ons sien baie uit na die res van die netbalseisoen wat nog voorlê.