Gedurende die week van 11 – 13 Februarie 2019 vier ons wetenskaplikes, Wetenskapweek! Die fokus van die week was “Wie is ‘n wetenskaplike en wat doen ‘n wetenskaplike.” Maandag het ons navorsing gedoen oor vroue in wetenskap en wat vroue al bereik het. Ons het in die geskiedenis gaan rondsnuffel en geleer dat enige iemand wat nuusikrig is, eintlik ‘n wetenskaplike is!
Tuesday the school was transformed into a scientific treasure hunt. We hunted down the answers to some very interesting questions. Each hypothesis question was printed with a QR code to explain the answer. We learned that to be a good scientist, we must ask good questions.
Woensdag 13 Februarie is wêreldradio dag. Vandag is ons by Bokradio om uit te vind wat die resultaat was van ‘n wetenskaplike wat vrae gevra het en daaruit iets ontwerp het. Tussen 11:00 en 12:00 gaan ons wetenskaplikes met hul omroepers gesels.
All of this is done to get ourselves ready for the Eversdal Science Expo to be held at our school on 9-12 July 2019. Each learner entering the expo will have to pose a research question, do research and design a solution to the question.
Vanuit ons Evers sal baie nuwe idees kom wat ons wêreld ‘n beter, gesonder of skoner plek sal maak!