- Sports

EVERSDAL SPORT

INTERNE MINI-KRIEKETTOERNOOI

Op Dinsdag, 29 Januarie 2019, was dit weer tyd vir ons jaarlikse Interne mini-kriekettoernooi.  Tydens hierdie geleentheid, neem die o/7 – o/9 maatjies deel, om hul “krieketvernuf” ten toon te stel.

Hierdie geleentheid het vir al die maats, wat aan mini-krieket wil deelneem kans gegee om te kom saam speel.

Die toernooi het met die o/7 maats begin, gevolg deur die o/8’s, waarna die o/9 spelers die aand afgesluit het.

The focus of this tournament was mass participation, which was successfully achieved.

EVERGALA

Op Donderdag, 31 Januarie 2019 het die jaarlikse Evergala plaasgevind.  Ons swemmers het die heerlike sonskyndag en koel water baie geniet.

4 Records were broken by the following swimmers:  Luan Terblance, Tatiana Thomatos (x2) and Jozelle e Silva.

Die swemmers wat trofee`s ontvang het, is:

Tatiana Thomatos – Junior Victrix Ludorum

Nico Geldenhuys – Junior Victor Ludorum

Jozelle e Silva – Senior Victrix Ludorum

Luan Terblanche – Senior Victor Ludorum

LUKAS POTGIETER ATLETIEKBYEENKOMS

Dinsdag, 5 Februarie 2019 het Eversdal weer deelgeneem aan die jaarlikse Lukas Potgieter Atletiekbyeenkoms by Somerset-Wes Primêr.  Daar was ‘n totaal van 12 skole wat deelgeneem het en Eversdal het baie goed presteer.

Our athletes won 3 gold, 1 silver and 5 bronze medals.  We wish to thank our parents for their support!