- General News

GR.1 2019

Uiteindelik het die groot dag aangebreek! Die          Gr. 1’s van 2019, sien al so lank uit na hierdie dag!

Die juffrouens kon ook nie wag om hulle nuwe gesiggies te sien en beter te leer ken nie.  Mnr. Arangies en Juffrou Rheeder het na elke klas toe gekom en kennis gemaak, en sommer ‘n mooi foto geneem van elke klas.

The teachers spent some quality time with the learners on the mat, and everyone got to know each other. They also explored their lovely playground with jungle gyms, swings and beautiful trees.

Groot opgewondenheid het geheers toe almal die eerste saalbyeenkoms van 2019 bywoon.  Die      Gr. 1’s het hul so goed gedra, dat Mnr. Arangies hulle bedank het vir hul mooi maniere en gedrag.

Ons Gr. 1’s is voorwaar ‘n spoggroep!