- Culture

Laurika Rauch en Loki Rothmann Kooraand

Ons Junior- en Seniorkoor het saam met Laurika Rauch en Loki Rothmann opgetree tydens ‘n spoggeleentheid in ons skoolsaal. It was a very successful evening and a privilege for our choirs.