- Culture

Senior Choir Best in Tygerberg!

Ons Seniorkoor is Vrydagaand tydens die Gala-aand van die Tygerberg Eisteddfodd aangewys as die beste Seniorkoor. Hulle het ‘n gemiddeld van 95% behaal. Well done, Evers!