- Culture

SOUND SHADES

Op Woensdag, 5 September het die musiekleerders van Laerskool Eversdal hul ouers en vriende met hul talente vermaak en betower. Sound Shades 2018 was a big success and gave our music learners the opportunity to show their family and friends what they are busy with in the Music Department. Klavier-, kitaar-, blokfluit-, viool-, dwarsfluit- en nagtegaalklanke het die skoolsaal gevul en menige ouer ‘n traan laat pik.

Well done Evers, we are very proud of each one of you!