- General News

DAMUSAAND 2018

Hier by Laerskool Eversdal weet ons dat ons as kollegas, vriende en onnies ‘n aksie as ‘n SPAN kan en sal uitvoer.  Weer eens het onnies en Evers ons nie teleurgestel nie en met ‘n grootse poging en baie insette, saam met ouers en die klasverteenwoordigers, verras met ‘n ongelooflike saamstaanaand!

Dankie is ‘n baie klein woord, maar ons as gemeenskap sê BAIE DANKIE vir elkeen se insette, deursettingsvermoë en organisasie om van DAMUS 2018 ‘n groot sukses te maak.  Weet dat elkeen se bydrae, hoe groot of hoe klein, nie ongesiens verbygegaan het nie! 

We appreciate your willingness and dedication and it will always remain a highlight on the school calendar – knowing that we as a community can make a difference in the lives of other people.  Hope that you have experienced it in the same manner! Therefore I can only salute you and invite you to Damus 2019. Everything going according to plan, we will celebrate Damus again on 22 August 2019!

Enjoy the weekend and make sure to be like a Duracell battery – charged and recharged for the remainder of the term. We can do it, just like the Nike slogan says!

Again just a huge thank you!  You have made a difference! Hoop dat u ook in u eie harte so ‘n tikkie trots en dankbaarheid ervaar vir iets waartoe u ook ‘n groot bydrae gemaak het!