- Culture

EVERVARIA

Evervaria 2018 was ‘n reuse sukses! Daar was 25 items waarvan altesaam 37 leerders deel was. Die leerders het hulle baie goed van hul taak gekwyt en is telkemale luid toegejuig.

The audience was also entertained by our own teachers – good humor and faultless dance steps were enjoyed by young and old.

Die beoordelaars het behoorlik kop gekrap en op die volgende sewe kategoriewenners besluit: Luan Strydom, Ethan Slabbert, Kirsten Swart, Stephan Strydom, Esther Smit, Diané Lourens, Marné van der Merwe, Ameli Raats, Zandri van der Nest.

Congratulations to all our finalists for your braveness and enthusiasm! All of you are true Evers!