HOCKEY vs EIKESTAD PRIMARY SCHOOL

Die Ever Hokkiemaats het die afgelope Vrydagmiddag met die bus vertrek na Laerskool Eikestad vir hul hokkiewedstryde. Despite cold weather the Evers did us proud with good results vs Eikestad. Ons 0/13 A&B seuns en dogters se wedstryde is op astro gespeel en was voorwaar iets vir die oog Vrydagaand. Baie dankie aan ons ouers wat so getrou die spanne ondersteun. Sterkte aan die Evertjies wat nou eers moet aandag gee aan eksamen tot ons volgende kragmeting.