- Curriculum

EVERSDAL EN KLAPMUTS VAT HANDE

TRUE TO OUR MOTTO, DAMUS: WE GIVE!

Die kosbare verhouding tussen Laerskool Eversdal en Laerskool Klapmuts is dié van samewerking. Die spreekwoordelike “hande vat” is gepas vir die nuwe onderrigstrategië wat beide die skole as ‘n kurrikulumfokus dryf. We are very excited to collaborate with Klapmuts and their very capable staff.

This morning, through the help of our Damus project, we were able to deliver three Mimio pens to Klapmuts Primary School. These will assist their staff to work more effective with electronic media. Not only do we assist with the set up infrastructure, but we are more excited to share curriculum content. Klapmuts het beslis ‘n baie bekwame personeelkorps en Eversdal kan baie by hulle leer.

Ons sien uit daarna om hande vas te hou in die uitdagings van moderne onderrig om in beide skole ‘n suksesvolle toekoms vir ons leerders moontlik te maak.