- Sports

LAERSKOOL EVERSDAL 0/9A RUGBYTOERNOOI

Op Dinsdag, 8 Mei, was dit weer tyd vir die 0/9A rugbytoernooi, soos aangebied deur die Laerskool Eversdal.

We had five neighbouring schools taking part in this tournament.  The boys enjoyed a cold and rainy afternoon on the field, but still played exceptionally well regardless of the wet conditions.

Die toernooi word op ‘n rondomtaliebasis gespeel, waar elke span die geleentheid kry om teen al die ander deelnemende skole te speel.  Daar word nie ‘n algehele wenner op die einde van die dag aangewys nie, aangesien die toernooi ge-oormerk is vir deelname en genot.

We thank all our visiting schools for taking the time and making the effort to participate in this great afternoon of junior rugby. Ons sien daarna uit om hierdie toernooi weer in 2019 aan te bied.