- Sports

WESKUS-RUGBYTOER (o13 C & D)

Op Vrydag, 4 Mei het die Laerskool Eversdal vertrek op hul tweede “Weskus-rugbytoer”.  Tydens die toer, het die seuns teen verskeie skole van onderskeidelik Moorreesburg, Piketberg, Langebaan en Malmesbury kragte gemeet.

Our first match on Friday, saw us playing against a strong u/13A Piketberg side.  Our boys played outstanding rugby, with the final score 20-10 in Eversdal Primary’s favour.

Saterdag, het ons aan Laerskool Moorreesburg se rugbytoernooi deelgeneem.  Hierdie was ‘n A- en B-span toernooi, maar ons seuns het egter geensins terug gestaan vir die sterk en harde kompetiesie op die velde nie.

We thank all our u/13 C & D rugby boys for giving there all on and off the field during this tour. Ons sien daarna uit om in 2019 weer hierdie toer met ons seuns mee te maak!