- Sports

EVERSDAL HOKKIE

Die hokkiekalender was omtrent bedrywig die afgelope week. We had league mathes against Van Riebeeckstrand and Excelsior with the boys playing home and the girls away. Ons het uitstekende uitslae behaal tydens hierdie wedstryde. Die afgelope Vrydag was die o/11A seuns en dogters en o/13A seuns en dogters betrokke by die SWPS-toernooi in Somerset-Wes. Our Evers did us proud by bringing home 3 gold medals and a bronze. Saterdagoggend was dit weer vroeg opstaan vir ons o/9 en o/10 seuns en dogters wat deelgeneem het aan die Table View toernooi. Hierdie spanne het uistekende uitslae behaal teen hulle onderskeie teenstanders. Welgedaan Evers!

We had some u/13 representatives at the WP Hockey Trials on Thursday and Friday at Hartleyvale. Congratulations to Jenna Small and Nina Adllem who was selected for the WP side. Net ‘n woord van dank aan ons ouers wat ons Ever Hokkiemaats tydens die afgelope week se vol hokkieprogram ondersteun het.