- Sports

KNYSNA NETBALL FESTIVAL

During the long weekend, from 26 to 29 April, three of our netball teams took part in the annual Knysna Sport Festival. This development tour is an opportunity that all the players and coaches look forward to each year!

Die spanne het Donderdagoggend reeds vroeg vanaf die skool vertrek en die reis na Knysna was beslis opwindend. Na ‘n lange nege ure busrit het ons uiteindelik ons bestemming bereik. The teams enjoyed a delicious meal at the Waterfront, where after we settled in for the duration of our stay. 

Die drie dae in Knysna was propvol netbal, nie eers Saterdag se reën kon ons stop nie! Al drie ons spanne het in totaal 13 wedstryde gespeel. Daar was ongelooflike gees onder die meisies en soveel ondersteuning vanaf al die Everouers. Ons was nog nooit so trots om ‘n Ever te wees nie.

Come Sunday, with emotions running high, we were all very sad to go home. Most of our Evers stayed behind to spend quality time with their families in beautiful Knysna, while staff and coaches made their way back to Eversdal. What a quiet drive that was!

Dit was voorwaar ‘n toer vir die boeke. Nie net a.g.v. van die resultate nie, maar ook omdat ons soveel komplimente ontvang het oor ons dogters se mooi gesindhede en sportmanskap. Dit maak ‘n afrigter se hart so bly!

Results: u/12 A: Won 13/13. u/13 B: Won 9/13. u/13 A: Won 13/13