Op Vrydag, 13 April, het Eversdal se 0/12 en 0/13 dogters, deelgeneem aan ‘n Laerskole Netbaltoernooi by Bellville Hoërskool. Hierdie toernooi is ‘n perfekte platform om die spelers gereed te maak vir die besige seisoen wat voorlê.
Our Teams played five matches each, testing their fitness levels. The U/12 girls played matches against De Kuilen, Brackenfell, Mikro, Bastion and Gene Louw. Our U/13 girls played against Bellville North, Overberg, Brackenfell, Bastion and Gene Louw.
Die dogters het beslis hulle beste gelewer in elke wedstryd en só ook mekaar beter leer ken. Baie dankie aan ons getroue Ever-ouers wat van begin tot einde langs die baan was vir ondersteuning. Ons waardeer julle opreg.
In die foto spog ons 0/13 dogters met hulle nuwe wedstrydklere. Al die dogters, van beide spanne, het beslis Eversdal se naam hoog gehou!
Thank you for your wonderful behaviour and true sportmanship.