STELLENBERG KWIKSPAR RUGBY DAYS

Aan die begin van die tweede kwartaal skop ons tradisioneel die rugbyseisoen af met ons jaarlikse A- en B-span rugbydae. Stellenberg Kwikspar het soos gewoonte nie geskroom om ons te ondersteun nie. On Wednesday afternoon the u/13 A teams played and on Thursday the u/13 B & u/11 B teams had their day. These rugby days are played in a fast and entertaining manner to the excitement of all the spectators. Matches last only 10 min. which make it possible to play different teams in quick succession.

Die formaat is baie suksesvol en gee geleentheid vir spanne om gerat te wees vir die seisoen. Soos ‘n besoeker-afrigter dit stel: “Nou is ek sommer weer opgewonde vir die seisoen.” Dankie aan al ons lojale ondersteuners. Ons sien uit na die 2018 rugbyseisoen.