On 20 March 2018 Eversdal had their first ever Food Fair. It was indeed a night that you do not want to miss in future.
Elke graad het ‘n land getrek, en het volgens hierdie tema gewerk om heerlike kos by hul stalletjies te verkoop. Die klasse binne die graadgroep het ook saamgewerk en ‘n opvoering gehou. Die toeskouers kon terugsit en dit geniet terwyl hulle aan die heerlike kos smul.
Thank you to every family member who came to enjoy the evening and support our school. Most of all we thank all the Evers for their great spirit, we had so much fun.