- Sports

MINI-KRIEKETTOERNOOI

Op Vrydag, 2 Maart was dit weer tyd vir ons jaarlikse (0/7 tot 0/9C, D en E) Mini-kriekettoernooi.  Soos in die verlede het die seuns in groot afwagting vir die dag se verrigtinge gewag om ‘n aanvang te neem.

This tournament hosted 334 boys participating in the tournament, all of them playing two matches on this eventful day.  Parents supported their children by standing close to the fields, ever ready with a positive cheer.

Die dag het goed verloop en die seuns het goeie krieket gespeel.  Ons sien daarna uit om die toernooi volgende jaar weer aan te bied en verwag nog meer skole en spanne.

Welgedaan aan elke seun/dogter wat aan hierdie toernooi deelgeneem het en die sukses daarvan op só wyse te verseker. Ons sien daarna uit om ons mini-krieketseuns, sowel as die besoekende skole, weer in 2019 te ontvang!