- Sports

KENRIDGE JUNIOR ATHLETICS

Eversdal competed at the Kenridge Junior Athletic meeting yesterday at Kenridge Primary School. For some athletes, this was their first time to compete against other schools. The Evers really enjoyed themselves and kept the Evers’ name high with their good discipline and willingness to participate. It was also a new experience for our athletes running on Astro and not on grass as they normally do.

Baie dankie aan al ons atlete wat hierdie geleentheid bygewoon en hul beste gelewer het. Alhoewel hierdie byeenkoms slegs vir die genot was en dus geen finale resultate opgelewer het nie, kon die Evers hulself geniet. Dankie aan al die ouers wat so getrou ondersteun en geleenthede soos hierdie vir die leerders moontlik maak. Dit word opreg waardeer!