INTERNE MINI-KRIEKETTOERNOOI 2018

Woensdag, 14 Februarie, was dit weer tyd vir ons jaarlikse Interne Mini-Kriekettoernooi vir o/7 tot o/9 mini-krieketspelers. Dit was ons o/7 seuns se eerste geleentheid om in ‘n “wedstryd” te speel en hul was ongetwyfeld baie opgewonde oor die geleentheid.

Our Evers came out in their numbers and attended this fun filled mini-cricket evening with passion and excitement.  More then 120 mini-cricket boys showed their skills and talents.  The evening concluded with the handing out of JC’s to each player, which they enjoyed as always.

Ons is dankbaar vir die goeie bywoning deur al die spelertjies en ons ouers, afgesien van Valenteinsdag.  Welgedaan aan ons ouers en seuns vir die goeie ondersteuning en bywoning van die toernootjie!

We are looking forward to this event in 2019!