u/14 HOCKEY TRIALS (Boys & Girls)

DIT IS ALWEER SULKE TYD….. Our Evers had hockey trials this past Thursday and Friday at Eversdal Primary School. Al die spelers sien uit na die aankondiging van die Knysna Toergroepe. Dit is voorwaar ‘n groot gebeurtenis op die kalender vir die hokkiespelers. Beide dae is in goeie gees afgehandel sonder enige beserings. Our coaches are excited to see all the players develop during the 2018 hockey season.