Klankpalet / Sound Shades

Laerskool Eversdal se Musiekdepartement het hierdie jaar besluit om vir die Luisterure van ouds ‘n splinternuwe baadjie aan te trek. Sodoende is die eerste KLANKPALET / SOUND SHADES gebore.

On Tuesday, 10 October our music pupils entertained their parents and friends with lovely music on either the piano, guitar, recorder or flute.

Die leerders was opgedeel in hul graadgroepe. Tydens die eerste konsert het Gr. 1-4 leerders hul talente gedeel, terwyl Graad 5-7 kort op hul hakke was om 19:15.

The school’s Percussion Bands, as well as one of the Marimba Groups also had the chance to show their talent. We are very proud of every learner who participated – well done Evers.

Baie dankie ook aan ons ouers wat die geleentheid ondersteun het, ons waardeer die positiewe terugvoer.