LAERSKOOL PAARL SEUNS JUNIOR RUGBYDAG

Our junior rugby teams participated in Paarl Boys Primary Rugby Day.  Ons spanne het baie goed gevaar met die gemiddelde uitslag: speel 3 en wen 2. Baie geluk aan die o/8 C – span wat al hul wedstryde gewen het.  Thank you to all the parents for their loyal support.