RUGBY VS SWARTLAND

Baie geluk aan al ons spanne wat pragtig teen L/S Swartland gespeel het.  We won 11 out of 16 matches.  The parents that made the trip were rewarded with beautiful rugby by our teams.  Dankie aan u ondersteuning.  Baie sterkte aan al die spanne met hul voorbereiding vir volgende week se wedstryde.