SARAH THERON CULTURE EVENING!

What an absolute musical journey!

Sarah Theron and our choirs blew us away!

Die Juniorkoor o.l.v. Mev Annerine Burger en Me. Madri Gerber het elkeen in die gehoor se hartsnare geroer met hul engelstemme. Die Seniorkoor o.l.v. Mevv. Petro Bell en Marna Prozesky het ons weer op die punte van ons stoele laat sit met hulle ongelooflike klank.

Ons Evers het baie talent!

A big thank you to Sarah Theron, our parents, teachers and all the choir members!

This was definitely a night to remember!