JUNIOR RUGBY SKILLS

Laerskool Eversdal het daarin geslaag om weereens ‘n baie suksesvolle jaarlikse vaardigheidskliniek vir ons junior rugbyspanne aan te bied.  Dit is positief om die groot getal opkoms te sien.  Four basic skill stations were set out and the boys rotated between all the stations through time intervals.  Players were exposed to passing, tackling, rucking and placement of the ball skills that will ensure our junior players are equipped with the basics so they can be safe while enjoying the sport.  Baie dankie aan al die afrigters vir hul tyd en entoesiastiese passie waarmee hul ons Evers afrig.