EVERSDAL RUGBY VS SUN VALLEY

Op Maandag, 20 April het ons rugbyspanne by Laerskool Sun Valley in Vishoek gaan meeding.  Baie geluk aan al die spanne wat so mooi gespeel het.  Ons het daarin geslaag om 9 uit 10 wedstryde te wen.  It was clear that the matches were played in great spirit and our boys behaved like true Evers.  Thank you to all the parents, who made the trip down to Sun Valley, for their loyal support and to see so many parents that stayed till dark to support our first team, is well appreciated.

Sterkte aan al die afrigters en hul spanne met hul voorbereiding vir volgende week se wedstryde teen L/S Swartland.  Please note that we play in Malmesbury on Tuesday and not Wednesday.