EVERSDAL STELLENBERG KWIKSPAR u/13A, u/13B & u/11B Rugby Day/Night Tournament

Eversdal Primary School hosted a very successful u/13A rugby tournament on Wednesday, 15 April 2015 as well as  a day/night rugby tournament for u/13B & u/11B on  Thursday, 16 April 2015.
Die twee dae is geborg deur Stellenberg Kwikspar – Groot dankie aan Mnr. Oosie Oosthuizen vir sy ruim borgskap! Op Woensdagaand, 15 April 2015 het 9 Spanne aan die o/13A toernooi deelgeneem terwyl 8 spanne elk aan die o/13B- en o/11B toernooi op Donderdag, 16 April deelgeneem het.

Baie geluk aan ons o/13B Span wat al 6 wedstryde gewen het! Well done Evers and coaches, you have made us proud!