Grey Kollege Rugbytoer

Die o/13 B span het uitstekend gevaar om vanaf ‘n 5-17 agterstand mooi terug te kom. Met die telling op 17 elk was die doodsnikke baie opwindend en ons het ongelukkig die wedstryd 17-20 verloor na ‘n suksesvolle strafskop.  The u/13 A team were in the lead 7-5 after a beautiful try by Lina but their mistakes were costly and Vastrap capitalized on all their possession.  We lost 27-7 and will have to step up our performance for tomorrow.  Baie geluk aan die 0/11’s wat in ‘n pragtige vertoning hulle wedstryd 17-5 gewen het. Welgedaan!

We look forward to the braai with our parents tonight at 19:00 at the soccer club. Thank you for all the loyal support!