Grey Kollege Rugbytoer

Sondag: Die seuns het lekker gerus en was sommer vroeg op.  Ons het ontbyt geëet in die Spur en daarna ge-oefen.  All the teams had a very constructive practice to work on key areas and acclimatize to the air pressure here in Bloem.  Ons gaan nou lekker middagete eet en rus.  Later vanmiddag sal daar weer oefensessies wees.  I will post the match information as soon as possible.  Thank you for the loyal support!