Grey Kollege Rugbytoer

Ons Evers is veilig in Bloem. Dankie aan ons hemelse Vader wat ons met ‘n veilige reis geseën het.  The excitement is high and the expectation great.  We are settled in at Murray hostel.  Ons sien uit daarna om die rugby in die Spur te kyk vanaand.