Grey Kollege Rugbytoer

As we are safely on route to Bloemfontein I would like to thank Mr Naas Beets for all the arrangements.  Baie dankie aan al die borge wat dit moontlik maak om ons seuns uit te rus met pragtige klere.  Vir u bereidwilligheid om met Laerskool Eversdal assosieer te word, word opreg waardeer.  Thank you to all the coaches and staff for your commitment in preparing the teams for the matches on tour.  We look forward to a successful tour.  Dankie aan al ons ouers wat getrou en lojaal Laerskool Eversdal ondersteun!