Eversdal Primary School,
Stepping Stones, Durbanville

Email:



Laerskool Eikestad Rugbydag

Written by , on 26 March 2015
Post category: Rugby

Our u/13 A rugby team participated in the Eikestad Primary School rugby day held at Paul Roos Markötter rugby fields.  We played three matches during the afternoon.  Ons het daarin geslaag om al drie die wedstryde te wen: 15-0 teen L/S Hermanus, 5-0 teen L/S Swartland en 10-5 teen L/S De Hoop.  Pragtige drieë is gedruk en die seuns het aanskoulike rugby gespeel. Die voorseisoenwedstryde maak dit moontlik om wedstrydfiks te word wat beslis tot voordeel is vir ons toer wat voorlê.

 

Comments are closed.



© Eversdal Primary School
Website Design by Revenge Designs