Eversdal Primary School,
Stepping Stones, Durbanville

Email:



Ever Meneer!

Written by , on 25 March 2015
Post category: Ifsen Phase, Curriculum

Wat maak jy as onderwyser(es) as jou SW Handboek net raak aan ‘n onderwerp, maar nie verdere inligting verskaf nie?

When you look at the chapter, you realize that you will have to give background information for the learners to have a solid foundation of understanding!

Wel, eintlik is die oplossing maklik: maak gebruik van die ‘mannekrag’ tot jou beskikking in die klas, veral as die leerder ter sprake op krukke is en nie kan fisiese LO doen nie!

I asked Albert Kotze in Gr. 6A2 to do some research on the Renaissance and prepare a Keynote presentation for his fellow learners.  He was also requested to do this presentation in Afrikaans and English.  Now it is available for the English classes as well, the teachers only need to arrange an appropriate time slot for him to present it!

Ever Meneer van formaat!

Ever Meneer van formaat!

Dankie, Albert, jy het gehelp om die eerste gedeelte van Kwartaal 2 se geskiedenis in te lei sodat almal die werk beter kan verstaan.  Ek waardeer jou tyd en moeite.

Comments are closed.



© Eversdal Primary School
Website Design by Revenge Designs