Gene Louw Rugbydag

Op Dinsdag, 24 Maart het ons 0/13 A rugbyspan aan L/S Gene Louw se jaarlikse voorseisoen rugbytoernooi deelgeneem.  Matches were played at Stellenberg High School.  They have a large field and the wind was strong, so we needed to adjust to the circumstances.  Die eerste wedstryd teen Laerskool De Hoop is gekenmerk deur baie foute van beide spanne.  Laerskool Eversdal het die wedstryd 7-0 gewen, met ‘n pragtige drie deur die flank, Lina.  We set goals for the second match and challenged ourselves to an improved performance.  We were mentally better prepared for the very competitive team from Lochnerhof Primary School.  Die wedstryd was ‘n pragtige vertoning vir die toeskouers waar beide spanne baie fisies gespeel het.  Ons het daarin geslaag om druk op ons teenstander te plaas en hulle het gedwonge foute gemaak.  Terblanche het ‘n pragtige spandrie afgerond nadat ons goeie balretensie opgebou het.  Eversdal Primary School was victorious with 5-0 and we were very pleased with the performance.  The commitment on defence is a positive to take forward into our upcoming tour.