Eversdal Primary School,
Stepping Stones, Durbanville

Email:



Knysna Hockey Tour

Written by , on 24 March 2015
Post category: Hockey, Uncategorised

Na ‘n paar oggende se vroeg opstaan en seer lywe, het die 0.14 Dogters hokkietoer na Knysna aangebreek. Ons het vanjaar twee spanne na hierdie toernooi geneem. Ons dogters is aan tawwe kompetisie blootgestel. Our girls had a positive attitude and showed great sportsmanship. Every day we could see the improvement in skill and self-confidence. So ‘n toer bly ‘n voorreg en bied aan leerders wonderlike geleenthede op en van die veld. Baie dankie ook aan die ouers wat hierdie dogters by die toernooi ondersteun het.

S.. Kotzé

 

Comments are closed.



© Eversdal Primary School
Website Design by Revenge Designs