Gr. 7 Buitelugkamp

Gistermiddag se lesing aangaande reptiele het menige leerder en onderwyser laat gril en ril.  Benjamin was dapper genoeg om die luislang om sy nek te drapeer.

With full memory cards, bags filled with wet, dirty clothes we left the grade 7’s in the hands of their loving parents.