Eversdal Primary School,
Stepping Stones, Durbanville

Email:



Beheerliggaamverkiesing

Written by , on 5 March 2015
Post category: Eversdal General News

Evers het die opdrag gekry om aan hulle ouers te karring totdat hulle instem om skool toe te kom vir die verkiesing van die nuwe Beheerliggaam.

We are só proud of our parent community who accepted the  challenge so that we could establish a quorum!  Well done!

Die skool bedank graag elke ouer vir wie dit moontlik was om die verkiesing by te woon.  Ons sal ons beloftes aan ons Evertjies hou!

The following parents were elected to serve on the Governing Body of the school:  Mr Corné Klem (Chairman), Mrs Franzee Hess (Vice-Chairman), Mr Gustav Geyer (Finances), Mr Jacques Odendaal and Mr Jaco Serfontein.

Ons wens hulle baie sterkte toe.

 

 

 

 

Comments are closed.



© Eversdal Primary School
Website Design by Revenge Designs